We are conveniently situated for the traveler from Cape Town, Johannesburg and Windhoek.  What better place to arrive at after a long day's traveling on our sun baked roads!  Rest the night, or two!, in our luxurious equipped chalets in a very safe environment! We offer a Coffee shop, Tourist information, Conference facilities, are close to the town centre, have DSTV and safe parking!

 
     
 

 
       
 

Die ontwikkeling van Kleinplasie het in 2003 begin met die bou van sewe chalets, 'n ontvangskantoor en ontbytsaal. Die jaar daarna is 'n verdere agt eenhede gebou. In 2007 is nog 'n erf gekoop wat aan die huidige erwe grens en nog nege chalets is voltooi teen middel 2007.

 

Kleinplasie beskik tans oor 22 chalets en spog met 'n 4-ster-gradering. Alle eenhede is selfsorg-eenhede maar heerlike ontbyte word in die ontbytsaal bedien terwyl 'n lieflike swembad en braaiarea ook beskikbaar is vir gaste.

 
       
 

 
       
 

Kleinplasie, wat geleë is in die Blomme-mekka van ons land, lok jaarliks blommekykers van heinde en verre en baie bekende gaste het ons al besoek soos Dennis Newman van 7e Laan; Susan Beyers; die geliefde Shaleen Surtie Richards van Egoli en Supersterre; die gewilde sangers Steve Hofmeyr en Nicholis Louw, asook Wikus van der Merwe en Koos Kombuis; die pragtige Mej Suid-Afrika, Jo-Anne Strauss; die sanggroep Shine 4; die bekende Wêreldbeker rugby-skeidsregter André Watson en die president van SA Rugby Brian van Rooyen, asook Hannes Grobler, die bekende "off-road"-kampioen. Kleinplasie het ook al twee keer die kassie gehaal met Pasella en Ontbytsake!

 
       

       
 

 
       

Welkom by ons webtuiste!     Welcome to our website!     Welkom by ons webtuiste!     Welcome to our website!     Welkom by ons webtuiste!     Welcome to our website!     Welkom by ons webtuiste!     Welcome to our website!     Welkom by ons webtuiste!     Welcome to our website!

 
 
Copyright: KLEINPLASIE GUEST HOUSE 2008
Designed and maintained by  Sanet Strydom - DesignDynamics
(http://www.designdynamics.co.za)
 
This website is best viewed in a resolution of 1024 X 768

This website was last updated on May 03, 2011